Onderwerpe vir bespreking sluit in die werkgewer se verwagtinge, doelwitte, vasgestelde standaarde, die werknemer se prestasie en rol in die besigheid en die impak wat die werknemer het op die groter besigheid. Gereelde gesprekke met werknemers, een tot een of in ‘n groep, skep ‘n platform vir werknemers om idees en gedagtes te deel asook enige behoeftes te bespreek. Onsekerheid in die
Fabriekseienaars is blootgestel aan die gevaar van ongelukke, werkloosheid, beserings en lewensverlies, waarteen hulle hul moet laat verseker. Versekering gee die entrepreneur die gerusstelling dat, indien n ongewenste gebeurtenis plaasvind, die versekeraar hom vir verliese sal vergoed.
Versekering is n kontrak waar een party, die versekeraar, onderneem om, in ruil vir betaling in die vorm van n premie, te vergoed vir die verliese wat deur n ander party, die versekerde, gely is weens n spesifieke gebeurtenis.. Entrepreneurs, produsente, vervaardigers en individue word blootgestel aan baie gevare soos stormskade, droogtes, brand, inbraak, diefstal, ensovoorts wat almal
Risikobestuur vir Klein Besighede. Junie 2018, Nuus / By BGR_Admin. Die lewe, soos ons almal weet, is vol risiko’s. Dinge gaan altyd verkeerd, in besigheid en in ons persoonlike lewens. Soos Machiavelli 500 jaar gelede uitgewys het: “All courses of action are risky, so prudence is not in avoiding danger (it’s impossible), but in calculating risk and acting decisively”. Ons deel ‘n
Ongelukke—Die noodlot of omstandighede? TERWYL Cristina, ’n mooi jong mannekyn, die besige Nove de Julho-laan in São Paulo, Brasilië, oorgesteek het, het sy nie die naderende bus gesien nie. Die bestuurder het desperaat probeer om sy voertuig tot stilstand te bring, maar dit was té laat. Cristina is doodgery. Hierdie tragiese ongeluk was voorbladnuus in die Brasiliaanse koerant O Estado
Indien die gebou vir 45 opeenvolgende dae of meer onbewoon is, is dit jou verantwoordelikheid om 20% van die koste van die skade te betaal. Daar kan beperkings op die uitbetaling van toepassing wees. Opeenvolgende dae is dae waar die een dag op die ander volg, insluitend Saterdae, Sondae en openbare vakansiedae.
Besighede moet die pryse van alle produkte, insluitende diegene wat as winskopies geadverteer word, bekend maak. 2.5 WVB – Bespreek die gevolge / boetes vir die nie-nakoming van die Wet Die gevolge vir besighede wat die WVB oortree kan baie duur wees , insluitend boetes tot op R1 000 000 of …
Die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en Siektes vereis dat werkgewers alle ongelukke by die werk moet aanmeld. Dit moet soos volg gedoen word: Werkgewers moet Deel A van vorm Cl.2 invul en dit so gou moontlik aan die dokter of hospitaal gee. Werkgewers moet vir die eerste drie maande na die ongeluk aan die werknemer vergoeding betaal. Die
Vir skoliere bring die langer vakansie tien minder skooldae mee. Nie net beteken dit minder dae op die skoolbanke nie, maar ook meer dae wat kinders tuis moet bly sonder om te mag deelneem aan opvoedkundige vakansieprogramme wat gewoonlik in groepe tydens vakansies plaasvind. Ouers word ook nou getaak met toesig oor en opvoeding van hul kinders. Angie Motshekga, minister van basiese …
Alhoewel daar min gevalle is, lewer dit baie ernstige probleme wanneer dit voorkom. Ongelukke by kernaanlegte of die verwydering van toerusting wat radioaktiewe elemente gebruik (byvoorbeeld X-straalmasjiene), kan die grond eeue lank besoedel laat. Om nie te praat nie dat as n persoon met die grond in aanraking kom met hierdie tipe besmetting, kan dit sterf of verskillende soorte kanker
Alhoewel daar min gevalle is, lewer dit baie ernstige probleme wanneer dit voorkom. Ongelukke by kernaanlegte of die verwydering van toerusting wat radioaktiewe elemente gebruik (byvoorbeeld X-straalmasjiene), kan die grond eeue lank besoedel laat. Om nie te praat nie dat as n persoon met die grond in aanraking kom met hierdie tipe besmetting, kan dit sterf of verskillende soorte kanker