My taal is my lewe | LitNet
Want Afrikaans is my taal. En ek is mos lief vir my taal. Ek word so kwaai in my taal Ek kan jou braai in my taal En ek kan rock in my taal EN EK KAN ROCK IN MY TAAL ! # Deur Johann van Staden @ 1/21/2006 01:01:00 pm . Comments> Afrikaans is die taal waarin ons droom, bid,vloek. Afrikaans is ook die taal waarin ons onself lekker kan opruk, om van vererg nie eers te praat nie. Neem nou maar ons
O moedertaal, soetste taal | Maroela Media
API de traduction; À propos de MyMemory; Se connecter
Afrikaans – my TROTS! – Kraal Uitgewers
“Afrikaans is die taal wat op die ou einde van die dag almal gaan versoen. Ek is lief vir Afrikaans, want ek kan myself daarin verwoord. Afrikaans is ʼn taal waarin jy kan vloek, kan verkleineer. ʼn Mens kan nie so lekker vloek in Engels soos in Afrikaans nie. Ek dink Afrikaans is ʼn taal waarin minderheidsgroepe mekaar kan verstaan.”
Verklaring oor my taal… – toortsie.com
API de traduction; À propos de MyMemory; Se connecter
My pa praat Sesotho, my ma isiZulu. Ek is Afrikaans
Ek doen alles in my taal. Ek praat, dans, sing en leef in my taal. Johan Combrink het gesê: ‘Die taal is die hele huis van die mens se menswees.’ Ek is wie ek is omdat my taal my gevorm het, want soos ons in Afrikaans sal sê: ‘Afrikaans is ʼn lekker taal!’” – Lara van der Spuy, 16 jaar oud van die Hoërskool Durbanville in die Wes
kykNET - Afrikaans: Ek is lief vir my taal
Afrikaans is my taal. My Moedertaal. Die taal waarvoor ek lief is. Die taal wat ek nog my lewe lank in die huis praat, waarin ek skool gegaan het en waarin ek onderrig is op universiteit. Ek is NIE ‘n taalkundige nie en is baie meer syfervaardig en musikaal as taalvaardig. Maar dis my taal. Dis die taal waarin ek blog. Ek lees wel soms Engels
My trots my taal Afrikaans | Maroela Media
Een van die ongewone en aantreklike gedrag is van opsomming sinne oor die onderwerp: "Hoekom moet ek jou liefhet." In die mens, daar is n geleentheid om verbeelding en eerlikheid te wys as om vorendag te kom met, byvoorbeeld, 100 redes "Hoekom ek is lief vir …
Afrikaans my taal ! Afrikaans my trots - KUIERGAT hoekom is ek lief vir my taal afrikaans
Ek is Afrikaans. Ek dink en droom en jok in Afrikaans. Ek is bruin. En trots op my herkoms. Ek kan nie iets anders wees nie, al sou ek ook hóé hard probeer. Al wat ek kan doen, is om trots te wees op wie ek is en wat ek ken. En saam te help veg vir die taal wat ek liefhet se plekkie in die son. Nes ek glo daar is plek vir my Zoeloe-eweknie of
Afrikaans – my TROTS! – Kraal Uitgewers
Net sodra ek dink ek ken die meeste woorde in ons wonderlike taal, kom daar ’n woord wat my heeltemal uitboul. Soos peripatetikus. Om een of ander rede kan ek nie vat kry aan dié woord nie. Peripatetikus klink nou nie juis vleiend nie. Dit laat mý, net soos menige ander mense wat lief is vir stap/wandel effens, wel, pateties klink. Hierdie is egter een van die min woorde in ons taal
Bekendes praat oor Afrikaans: Dis my liefdestaal
Afrikaans: Ek is lief vir my taal. Teken in en KYK . Hoekom is jy lief vir Afrikaans? Ons gesels met Binnelanders-akteurs en vind uit wat hulle dink. 14 Mei 15:52. Volgende items . Binnelanders: 12 Mei 2015 Binnelanders: 11 Mei 2015 Binnelanders: 8 Mei 2015 Eksklusief: Gelukkige Moedersdag, Ma! Binnelanders: 7 Mei 2015 Binnelanders: 6 Mei 2015. Jy sal ook hiervan hou . Speel Nou. Scheepers
kykNET - Afrikaans: Ek is lief vir my taal hoekom is ek lief vir my taal afrikaans
Ons is trots op jou. Ek is 00k lief vir my taal. Een van die mooiste en beskrywendste tale ter wereld. v • Share Lourens Rautenbach 6 days ago Pragtig lekker om te so iets te lees v • Share . finweekl Ry Sleep Kuier HUISgenoot Rapport! Volksblad Oos.Kaap DIE BURGER DIE BURGER] peeld! v Share > W P Sue French 5 days ago SKAKELS Ek stem saam met jou. Sy is beslis n pragtige jong dame. Ek is