Korrupsie | LitNet
“Hy wat geld liefhet, kry nie genoeg van geld nie,” het Salomo gesê, “en wie rykdom liefhet, nie van inkomste nie” (Prediker 5:9). Hebsug help mense weliswaar om geld te maak, maar dit veroorsaak dat ’n mens byna altyd korrupsie en onwettige handel deur die vingers sien.