Lollos en Lettie se maats Disco, Minki en Alta kuier ook saam, en soms maak Muisvriend en Boomer ook ʼn verskyning. In elke episode van Lollos kan klein kykertjies iets leer: van die alfabet tot hoe om te tel, die dae van die week, watter kosse goed en gesond is en inligting oor Suid-Afrika. Hulle kan ook leer om rommel te herwin en hoe om fiks
Alta en haar vennoot, Minki Burger, kan nie voorbly met vertonings nie. En een konsert van 45 minute laat ’n strawwe gim-sessie na ligte oefening lyk. Hul eerste DVD het goue status bereik, hul tweede CD, Bons dat dit gons! (Lollos 2), is onlangs uitgereik en die DVD volg. Daar’s poppe, T-hemde . . …
Bobby van jaarsveld, lollos, lettie, minki, disco & alta dans en sing te lekker in venesië op die paddakonsert. deel van die lollos 7 laat jou bene bewe! dvd. Lollos kry kinders aktief en laat hulle saam dans. die vertonings is uniek omdat die kleinspan leer om te tel, die dae van die week, die abc, hoe om gesond te eet en fiks te raak, van ons land, herwinning en baie meer. Alta se laaste
Lollos het in 2008 ontstaan met die uitreiking van hul eerste CD deur Minki Burger en Alta Joubert. Die liedjies op die CD’s, DVD’s en vertonings is vrolik en ‘funky’ en oud en jonk sal beslis nie stil sit gedurende die opgewekte musiek nie. Daar word natuurlik ook altyd iets geleer aan die kleinspan: ABC, tel, dae van die week, opruim, gesond eet, fiks word, Suid-Afrika, die wêreld
Alta Joubert is n Suid-Afrikaanse sangeres. Joubert en haar vennoot, Minki Burger, is bekend vir hulle Lollos-karikatuur en -vertonings. Sy is getroud met drie kinders.
Wicus van der Merwe (Die Kiem), Lollos, Lettie, Minki, Alta en Disco sing en dans te lekker op die vrolike liedjie. Deel van die Lollos 5: Ek kyk na my lyf!
Ons kry gereeld navrae oor waar Alta is. Alta doen al vir meer as n jaar nie meer vertonings nie weens familieverpligtinge. Die Lollos kalender is baie woes wat vertonings aanbetref en as n ma van 3 kleintjies is dit vir haar ongelooflik moeilik. Sy is nog betrokke by al die CDs en DVDs maar nie by vertonings nie. Sy is ook op geen plakkaat om die vertonings te bemark nie.
Lollos het in 2008 ontstaan met die uitreiking van hul eerste CD deur Minki Burger en Alta Joubert. Die liedjies op die CD’s, DVD’s en vertonings is vrolik en ‘funky’ en oud en jonk sal beslis nie stil sit gedurende die opgewekte musiek nie. Daar word natuurlik ook altyd iets geleer aan die kleinspan: ABC, tel, dae van die week, opruim, gesond eet, fiks word, Suid-Afrika, die wêreld
Lollos 8 - Skaterlag SONG 1 - VUURWARM (title sequence) - Wide van Main Characters DISCO KARLA Introduction shots - Mains LOLLOS MINKI LETTIE BOOMER
Lollos! bied fantastiese en unieke vermaak vir kinders in Afrikaans. wie is lollos; waar dans lollos; lollos se winkel; word lollos se maatjie; fotos; sing saam; bespreek / kontak ons; Facebook Twitter Pinterest. My Rekening. Wagwoord Vergeet; Verander My Wagwoord; Verander My Adres; R 0 0 items. Betaalpunt. Lollos en Lettie 10 jaar Basaar! Lollos Partytjies. Dans Saam op YouTube! Let asb
Alta en haar vennoot, Minki Burger, kan nie voorbly met vertonings nie. En een konsert van 45 minute laat ’n strawwe gim-sessie na ligte oefening lyk. Hul eerste DVD het goue status bereik, hul tweede CD, Bons dat dit gons! (Lollos 2), is onlangs uitgereik en die DVD volg. Daar’s poppe, T-hemde . . …
Bobby van jaarsveld, lollos, lettie, minki, disco & alta dans en sing te lekker in venesië op die paddakonsert. deel van die lollos 7 laat jou bene bewe! dvd. Lollos kry kinders aktief en laat hulle saam dans. die vertonings is uniek omdat die kleinspan leer om te tel, die dae van die week, die abc, hoe om gesond te eet en fiks te raak, van ons land, herwinning en baie meer. Alta se laaste
Mar 15, 2020 - Lollos, Lettie, Minki, Alta & Disco is in Lalaland en hulle wys die Lalalanders hoe om te dans in Afrikaans! Deel van die Lollos 6: Lalaland! DVD wat vanaf b
DATUM PLEK TYD PRYS BESPREKINGS; Lollos, jou slim ding! vertonings: Vertonings info te sien by: https://www.facebook.com/pg/Lollosfriends/events/?ref=page_internal