Ekonomiese kwessies in Suid-Afrika - Wikipedia
“Wat die regering egter nie besef nie, is dat geen ekonomiese transformasie gaan slaag tensy bepaalde beginsels bepaal en maatreëls in plek gesit gaan word nie,” sê mnr Meintjes. Wat ook al met die ekonomie aangevang word, dit moet volhoubaar wees. “Om van die een te vat om vir die ander te gee, was nog nêrens in die wêreldgeskiedenis volhoubaar nie. Dit sal ook nie in Suid-Afrika